This list shows Afrikaans sentences with English translations for the 100 most common words used as the missing word for the Fluency Fast Track on Clozemaster.

Clozemaster is a game to learn language in context. It shows you a sentence missing a word, and the challenge is to fill in the correct word from context. The Fluency Fast Track shows one sentence per missing word in order of difficulty.

Learn more about learning Afrikaans on Clozemaster, sign up for free to try playing the 100 Most Common Words in Afrikaans, or check out all the languages available on Clozemaster!

1. werk Ek sal liewer bedank as vir hom werk.
I would rather quit than work under him.
2. lewe Die manier waarop sy lewe kortgeknip is, is tragies.
The way his life was cut short is tragic.
3. mense Daar is mense van baie verskillende rasse wat in Amerika woon.
There are people of many different races living in America.
4. wag Hoe lank moet ons wag?
How long should we wait?
5. altyd I het altyd gewonder of jy gaan terug kom.
I always wondered if you'd come back., I always wondered whether you'd come back.
6. voor Ek is nie die Christus nie, maar ek is voor Hom uitgestuur.
I am not the Christ but I am sent ahead of him.
7. tot Die skade is tot 'n minimum beperk.
The damage was held to a minimum.
8. nooit Ek was nog nooit self daar nie.
I have never been there myself.
9. bietjie Tom was 'n bietjie gegril deur dit.
Tom was a bit freaked out by it.
10. help Daarbenewens kan ek jou nie help nie.
Beyond that I cannot help you.
11. wou Sy wou wegkom van die alledaagse lewe.
She wanted to get away from everyday life.
12. almal Sy vertel haar verhaal van ellende aan almal wat sy ontmoet.
She tells her tale of misery to everyone she meets.
13. mag Mag ek na die spyskaart kyk?
May I look at the menu?
14. terug Welkom terug.
Welcome back.
15. Ons wil graag jy moet by ons maatskappy aansluit.
We would like you to join our company.
16. asseblief Champagne, asseblief.
Champagne, please.
17. dood Die man het haar aangeval met die doel om haar dood te maak.
The man attacked her with the intention of killing her.
18. iemand Iemand het Tom vermoor.
Somebody killed Tom.
19. ken Tom het 'n dubbele ken.
Tom has a double chin.
20. liefde Liefde is die essensie van die lewe.
Loving is the essence of life.
21. vra Gaan voort en vra Tom.
Go ahead and ask Tom.
22. lyk Dit lyk waardeloos.
It seems worthless.
23. mooi Al die dorpe was mooi.
All the villages were beautiful.
24. gesê Dit kan van die mensdom as geheel gesê word.
That can be said of mankind at large.
25. saam Tom en Maria knik albei saam.
Tom and Mary both nod in agreement.
26. tyd Van tyd tot tyd bel hy my nog.
He still rings me from time to time.
27. twee Felipe het twee motors en een motorfiets.
Felipe has two cars and one bike., Felipe has two cars and one motorcycle.
28. vrou Die goeie vrou maak 'n sop.
The good woman is making a soup.
29. miskien Miskien was ek te hard op Tom.
Perhaps I was too harsh on Tom.
30. gedoen Ek sal doen wat gedoen moet word.
I'll do what must be done.
31. seker Tom is seker Marie se kêrel.
Tom must be Mary's boyfriend.
32. elke Ek werk elke dag hard by 'n hotel.
I work hard at a hotel every day.
33. hoor Ek wil nie van hulle hoor nie.
I don't want to hear about them.
34. los Hy het gesê: "Los my alleen!"
He said: "Leave me alone!"
35. môre Kan jy my môre dieselfde tyd wakker maak?
Could you wake me up at the same time tomorrow?
36. luister Luister jy na my?
Are you listening to me?
37. speel Bob en Maria speel die blokfluit.
Bob and Mary play the recorder.
38. mens 'n Mens kan nie die verlede uitvee nie.
One cannot erase the past.
39. huis Ek wil nie huis toe gaan nie.
I don't want to go home.
40. reg Almal het die reg om te lewe.
Everyone has a right to live.
41. ag Ag, ek was voorheen hier!
Ah, I have been here before!
42. gesien Ek het hom maar een keer gesien.
I saw him but once.
43. lief Maria is lief vir Kung Fu.
Mary loves kung fu.
44. staan Waarvoor staan VN?
What does UN stand for?
45. vind Vind uit alles wat jy kan oor haar.
Find out all you can about her.
46. groot Tom is regtig groot.
Tom is really big.
47. probeer Ek het jou probeer bel, maar ek kon nie.
I tried to call you but I couldn't.
48. jaar Hulle huwelik het verlede jaar opgebreek.
Their marriage broke up last year.
49. voel Ek weet hoe jy oor haar voel.
I know how you feel about her.
50. glo Ek glo in vriendskap.
I believe in friendship.
51. seun Augustus is my geliefde seun.
Augustus is my most beloved son.
52. soek Tom weet nie waarvoor Mary soek nie.
Tom doesn't know what Mary is looking for.
53. daardie Daardie voorval het reg voor hom gebeur.
That incident happened right in front of him.
54. want Maak hulle dood, want die Here ken die wat syne is.
Kill them, for the Lord knows those who are His.
55. verstaan Ek verstaan nou.
I understand now.
56. naam Iemand het my naam in die donker geroep.
Somebody called my name in the dark.
57. af Kom ons sit die televisie af.
Let's turn off the television.
58. hart Duitsland is in die hart van Europa.
Germany is at the heart of Europe.
59. ma Sy ken jou ma baie goed.
She knows your mother very well.
60. beter Tom beter dit nie gedoen het nie.
Tom had better not do that.
61. sonder Tom het daarin geslaag om die werk sonder enige hulp te voltooi.
Tom managed to finish the work without any help.
62. teen Hierdie werk moet teen Maandag klaar wees.
This work has to be finished by Monday.
63. natuurlik Jy kan natuurlik doen wat okal jy wil doen.
You can do whatever you want to, of course., You can do whatever you want to do, of course.
64. meneer Jy mag nou maar gaan meneer.
You can go now, sir.
65. eerste Dit is die eerste keer dat ek hier is.
This is the first time that I have been here.
66. onder Hierdie gewoonte word stewig gevestig onder die Japannese.
This custom has become firmly established among the Japanese.
67. ou Tom is 'n verskriklike sjarmante ou.
Tom is an extremely charming guy.
68. plek Bly weg van daardie plek.
Stay away from that place.
69. vriend Hou jou vriend van tee?
Does your friend like tea?
70. gelukkig Ek is baie gelukkig in Georgië.
I'm very happy in Georgia., I am very happy in Georgia.
71. moes Ek moes Warskou verlaat en êrens anders woon.
I had to leave Warsaw and make my living somewhere else.
72. geweet Sy het voorgegee dat sy niks daarvan geweet het nie.
She pretended that she knew nothing about it.
73. baas My baas was tevrede met wat ek gedoen het.
My boss was satisfied with what I did.
74. nuwe Hy het 'n nuwe formule uitgewerk.
He worked out a new formula.
75. wêreld Ons moet saamwerk om die wêreld 'n beter plek te maak.
We need to work together in order to make the world a better place.
76. niemand Ek sal niemand van haar vertel nie.
I won't tell anyone about her.
77. hoekom Hoekom was ek verban?
Why was I banned?
78. gebruik Hy het voortgegaan om te demonstreer hoe om die masjien te gebruik.
He went on to demonstrate how to use the machine.
79. vader My vader is besig.
My dad is busy., My father is busy.
80. drink Ek wil niks hê om te drink nie.
I don't want anything to drink.
81. bring Dit sal enige iemand in die verleentheid bring.
This would embarrass anyone.
82. vandag Dit is winderig vandag.
It's windy today., It is windy today.
83. slaap Die geluid het my slaap versteur.
The noise disturbed my sleep.
84. dalk Dalk moet ek nie so verdag wees nie.
Maybe I shouldn't be so suspicious.
85. leer Tom leer 'n nuwe tegniek.
Tom is learning a new technique.
86. alle Met alle respek.
With all due respect.
87. gedink Ek het gedink ek kan dit telefonies regstel.
I thought I could settle it by phone.
88. kind Ons het gaan kamp toe ek 'n kind was.
We used to go camping when I was a kid.
89. lees Kan jy my brief lees en die foute korrigeer, as daar is.
Would you read my letter and correct the mistakes, if any?
90. pa My pa het onlangs na Japan teruggekeer.
My father has recently returned to Japan.
91. dae In daardie dae het hy alleen in die huis gewoon.
In those days, he lived in the house alone.
92. gehad Hy het hoofpyn gehad.
He had a headache.
93. U moet u teen direkte sonlig beskerm.
You should protect your eyes from direct sunlight.
94. gekom Dit was Jane wat eerste gekom het.
It was Jane who came first.
95. kinders Alby kinders was gestraf.
Both children were punished.
96. klein Ja 'n klein bietjie.
Yes, a little bit.
97. watter Watter voorwerpe is in die kamer?
Which objects are in the room?
98. hoop Ek hoop regtig dat ek egte Chinese kan praat.
I really hope that I can speak authentic Chinese.
99. pas Hierdie bout pas hierdie moer.
This bolt fits this nut.
100. laaste Die laaste keer dat ek haar geroep het, het sy my gesê dat sy Italië toe wil terugkeer.
The last time I called her she told me that she wants to get back to Italy.

Want to learn these words faster? Sign up to play the Fluency Fast Track and track your progress. Looking for something a bit easier? Try playing the 100 Most Common Words grouping. Already know these words? Check out everything Clozemaster has to offer for learning Afrikaans faster.

Take your Afrikaans to the next level.
Sign up and play for free.

Learning a different language? Check out all the languages you can learn on Clozemaster.